1
Openbaring 4:11
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
“U is waardig, ons Meester en ons God, om die eer, lof, aanbidding en die krag te ontvang, want U het alles geskep en vir U plesier bestaan hulle en is hulle geskep.”
Vergelyk
Verken Openbaring 4:11
2
Openbaring 4:8
Die vier wesens het gestaan en elkeen het ses vlerke aangeheg gehad, wat rondom en van binne vol oë was en hulle het dag en nag nie stilgebly nie en gesê: “Afgesonderd, Afgesonderd, Afgesonderd is יהוה-God wat alles vashou; Hy wat is en wat was en wat kom!”
Verken Openbaring 4:8
3
Openbaring 4:1
Let op, ná hierdie dinge het ek ook ’n oop deur in die hemel gesien en die eerste Stem, wat ek soos ’n ramshoring met my hoor praat het, het gesê: “Kom op hierheen en Ek sal jou wys wat bepaal is om ná hierdie dinge te gebeur.”
Verken Openbaring 4:1