1
Openbaring 3:20
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Let op, Ek staan by die deur en Ek klop. As iemand My stem hoor en luister en die deur oopmaak, sal Ek ingaan na hom toe en saam met hom eet en hy met My.
Vergelyk
Verken Openbaring 3:20
2
Openbaring 3:15-16
Ek ken jou dade, dat jy nie koud of warm is nie, want dit is nodig dat jy of koud sal wees, of warm en jy is lou en nie koud of warm nie. Ek gaan jou uit My mond uitspoeg
Verken Openbaring 3:15-16
3
Openbaring 3:19
Ek bestraf en dissiplineer dié wat Ek lief het. Wees daarom ywerig en keer terug.
Verken Openbaring 3:19
4
Openbaring 3:8
“Ek ken jou dade. Let op, Ek het voor jou ’n oop deur gegee en niemand kan dit sluit nie, want jy het min krag en jy het My boodskap uitgevoer en My Karakter en Outoriteit nie verwerp nie.
Verken Openbaring 3:8
5
Openbaring 3:21
Aan hom wat volhard totdat die oorwinning behaal is, sal Ek gee om saam met My op My troon te sit, net soos Ek die oorwinning behaal het en saam met My Vader op Sy troon sit.
Verken Openbaring 3:21
6
Openbaring 3:17
want jy sê: ‘Ek is ryk en welvarend en het niks nodig nie’ en jy verstaan nie dat jý siek, bejammeringswaardig, arm en kaal is nie.
Verken Openbaring 3:17
7
Openbaring 3:10
omdat jy My boodskap van volharding uitgevoer het, sal Ek jou ook beskerm in die tyd van toetsing, wat oor die hele wêreld kom om die bewoners van die aarde te toets.
Verken Openbaring 3:10
8
Openbaring 3:11
Ek kom gou! Hou vas wat jy het sodat iemand nie dalk jou kroon wegvat nie.
Verken Openbaring 3:11
9
Openbaring 3:2
Wees waaksaam en versterk die wat oorbly, wat op die punt staan om dood te gaan, want Ek het jou dade onvolmaak voor God gevind.
Verken Openbaring 3:2