1
Openbaring 16:15
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Let op, Ek kom soos ’n dief. Seën vir hom wat waaksaam is en sy klere beskerm sodat hy nie miskien kaal rondloop en hulle sy skaamte sien nie
Vergelyk
Verken Openbaring 16:15
2
Openbaring 16:12
Die sesde boodskapper het sy fles oor die groot rivier, die Eufrates, uitgegooi en sy water het opgedroog sodat die pad vir die konings wat van die Ooste af kom, voorberei kon word.
Verken Openbaring 16:12
3
Openbaring 16:14
want dit is geeste van demone wat wondertekens doen, wat uitgaan na die konings van die hele aarde, om hulle bymekaar te maak vir die oorlog van daardie groot dag van God, wat alles vashou.
Verken Openbaring 16:14
4
Openbaring 16:13
Ek het uit die bek van die draak, uit die bek van die dier en uit die mond van die vals profeet drie onrein geeste sien uitkom, soos paddas
Verken Openbaring 16:13
5
Openbaring 16:9
Die mense is verbrand met ’n groot hitte en hulle het kwaad gepraat van die Karakter en Outoriteit (Naam) van God, wat outoriteit het oor hierdie plae en hulle het nie erken en berou gehad om aan Hom eer, lof en aanbidding te gee nie.
Verken Openbaring 16:9
6
Openbaring 16:2
Die eerste het gegaan en sy fles op die aarde uitgegooi en kwaadaardige en pynlike swere het gekom op die mense wat die merk van die dier gehad het en op die wat sy beeld aanbid het.
Verken Openbaring 16:2
7
Openbaring 16:16
en Hy sal hulle bymekaarmaak op die plek wat in Hebreeus genoem word Megiddo.
Verken Openbaring 16:16