Ek het na die boodskapper gegaan en vir hom gesê: “Gee vir my die klein boekrolletjie.” Hy sê vir my: “Vat en eet dit en dit sal bitter wees in jou maag, maar in jou mond sal dit soos heuning wees.”
Ek vat die klein boekrolletjie uit die hand van die boodskapper en eet dit en in my mond was dit so soet soos heuning, maar toe ek dit geëet het, was my maag bitter.