Die nasies was woedend en U woede het gekom en die tyd dat die wat dood is, geoordeel sal word en U beloning sal gee aan U diensknegte, die profete, aan die afgesonderdes en aan dié wat U Karakter en Outoriteit respekvol vrees, klein en groot en U sal hulle wat die aarde korrup gemaak het vernietig.”