1
Psalms 149:4
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
want יהוה is tevrede met Sy volk; Hy versier die behoeftiges met verlossing.
Vergelyk
Verken Psalms 149:4
2
Psalms 149:6
Lofprysinge van God is in hulle kele en ’n tweesnykant swaard in hulle hand
Verken Psalms 149:6
3
Psalms 149:1
Loof Yah helder en duidelik! Sing tot יהוה ’n nuwe lied, Sy lofprysing in die vergadering van die afgesonderdes!
Verken Psalms 149:1