1
Klaagliedere 1:1
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Hoe sit die stad alleen wat vol mense was! Hoe het sy geword soos ’n weduwee! Sy wat so groot was onder die nasies en sy wat ’n prinses was, het ’n betaalpligtige geword.
Vergelyk
Verken Klaagliedere 1:1
2
Klaagliedere 1:2
Bitterlik huil sy snags en haar trane hardloop oor haar wange! Uit al haar liefdes het sy niemand om haar te troos nie, al haar vriende het bedrieglik teenoor haar opgetree, hulle het haar vyande geword.
Verken Klaagliedere 1:2
3
Klaagliedere 1:20
Let op, o יהוה, ek is benoud, my lewe is in die moeilikheid, my binneste het pyn, want ek het ernstig gerebelleer; buitekant verteer die swaard en hulle wat in die huis is, word deur die dood verslind.
Verken Klaagliedere 1:20