YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Y'hudah 1

1

Y'hudah 1:20

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Julle egter, vir wie ons lief is, wees bemoedig in julle afgesonderde vertroue van bo af deur die Gees wat Afgesonderd is terwyl julle bid.

Vergelyk

Verken Y'hudah 1:20

2

Y'hudah 1:24-25

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Aan Hom wat in staat is om ons te bewaar sonder oortreding en sonder ontering en ons sonder vlek laat staan, Hy alleen is God, ons Verlosser, deur Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Meester; aan Hom kom toe die lofprysing, die danksegging, die eer en die majesteit, nou en tot in alle tye! Dit is waar.</book>

Vergelyk

Verken Y'hudah 1:24-25

3

Y'hudah 1:21

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Laat ons onsself in die liefde van God hou terwyl ons uitkyk vir die aktiewe omgee van ons Meester, Yeshua, Die Gesalfde Een tot ons ewige lewe

Vergelyk

Verken Y'hudah 1:21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Y'hudah 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest