Y'hudah 1:24-25

Y'hudah 1:24-25 PWL

Aan Hom wat in staat is om ons te bewaar sonder oortreding en sonder ontering en ons sonder vlek laat staan, Hy alleen is God, ons Verlosser, deur Yeshua, Die Gesalfde Een, ons Meester; aan Hom kom toe die lofprysing, die danksegging, die eer en die majesteit, nou en tot in alle tye! Dit is waar.</book>