1
Iyov 22:21-22
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Maak nou ’n ooreenkoms met God en offer aan Hom van jou goeie opbrengs. Ontvang die wet uit Sy mond en lê Sy woorde vas in jou verstand, wil en emosie.
Vergelyk
Verken Iyov 22:21-22
2
Iyov 22:27
jy sal tot Hom bid, Hy sal jou hoor en jy sal jou geloftes nakom.
Verken Iyov 22:27
3
Iyov 22:23
As jy sal erken en omdraai voor God, sal jy opgebou word, as jy boosheid uit jou tent sal verwyder
Verken Iyov 22:23