JOB 22:27
JOB 22:27 Bybel vir almal (ABA)
Jy sal dan tot Hom bid, en Hy sal doen wat jy vra, en jy sal jou geloftes betaal.
Deel
Lees JOB 22JOB 22:27 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)
Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou verhoor; en jy sal jou geloftes betaal.
Deel
Lees JOB 22JOB 22:27 Afrikaans 1983 (AFR83)
Jy sal tot Hom bid, en Hy sal jou gebed verhoor, die beloftes wat jy gemaak het, sal jy nakom.
Deel
Lees JOB 22JOB 22:27 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)
Jy sal by Hom pleit en Hy sal jou verhoor; jou beloftes sal jy betaal.
Deel
Lees JOB 22JOB 22:27 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)
Jy moet tot hom bid, en hy sal jou verhoor, en jy moet jou geloftes betaal.
Deel
Lees JOB 22