1
Ester 7:3
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Toe antwoord Ester, die koningin en sê: “As ek guns in u oë gevind het, o koning en as dit die koning gelukkig sal maak, laat my lewe vir my gegee word en dié van my volk, deur my smeking, op my versoek
Vergelyk
Verken Ester 7:3
2
Ester 7:10
Hulle het Haman opgehang aan die galg wat hy vir Mordekhai voorberei het. Toe is die koning se woede afgekoel.
Verken Ester 7:10