1
2 Kronieke 18:13
PWL Druk Weergawe (Siries)
PWL
Mikhay’hu het gesê: “So waar as יהוה-God leef, wat my God in my verstand, wil en emosie sit, dit sal ek sê!”
Vergelyk
Verken 2 Kronieke 18:13
2
2 Kronieke 18:22
Nou, daarom, let op, יהוה het ’n leuengees in die mond van hierdie profete van u gegee terwyl יהוה onheil oor u verklaar het.”
Verken 2 Kronieke 18:22
3
2 Kronieke 18:20
Toe kom daar ’n gees uit en staan in die Teenwoordigheid van יהוה en sê: ‘Ek sal hom uitlok.’ יהוה vra vir hom: ‘Waarmee?’
Verken 2 Kronieke 18:20
4
2 Kronieke 18:19
יהוה het gesê: ‘Wie sal vir Ag’av, die koning van Yisra’el, uitlok sodat hy kan opgaan en neergevel word by Ramot-Gil’ad?’ Een het gesê ek sal hom op hierdie manier uitlok en die ander op daardie manier.
Verken 2 Kronieke 18:19