YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Yoganan 1

1

1 Yoganan 1:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ons ons sondes erken en laat staan, is Hy vertrouenswaardig en regverdig om ons ons sondes te vergewe en Hy sal ons van alle boosheid reinig.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 1:9

2

1 Yoganan 1:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

maar as ons in die lig loop soos Hy in die lig is, dan het ons gemeenskap met mekaar en die bloed van Yeshua, Sy Seun, reinig ons van al ons sondes.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 1:7

3

1 Yoganan 1:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ons sou sê dat ons geen sonde het nie, mislei ons onsself en die Waarheid is nie in ons nie.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 1:8

4

1 Yoganan 1:5-6

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Dít is die goeie boodskap wat ons van Hom gehoor het en aan julle verkondig: God is Lig en daar is absoluut geen duisternis in Hom nie. As ons sê dat ons met Hom gemeenskap het en ons loop in duisternis, dan lieg ons en is ons nie in die waarheid ingelig nie

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 1:5-6

5

1 Yoganan 1:10

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

As ons sê dat ons nie gesondig het nie, dan maak ons Hom tot leuenaar en is Sy boodskap nie by ons nie.

Vergelyk

Verken 1 Yoganan 1:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Yoganan 1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest