YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 1 Korinthiërs 3

1

1 Korinthiërs 3:16

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Weet julle nie dat julle ’n tempel van God is en dat die Gees van God in julle bly nie?

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:16

2

1 Korinthiërs 3:11

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want niemand kan ’n ander fondament lê as wat daar gelê is nie - dit is Yeshua, Die Gesalfde Een.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:11

3

1 Korinthiërs 3:7

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

So is hy wat plant of hy wat natmaak dus niks nie, maar God wat laat groei.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:7

4

1 Korinthiërs 3:9

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

want ons is medewerkers van God en julle is die oes van God, die gebou van God.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:9

5

1 Korinthiërs 3:13

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

elkeen se dade sal aan die lig kom, want die dag sal dit uitwys omdat dit deur vuur openbaar gemaak word en die vuur sal elkeen se werk toets.

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:13

6

1 Korinthiërs 3:8

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Hy wat plant en hy wat natmaak, is egter dieselfde, maar elkeen sal sy loon volgens sy arbeid ontvang

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:8

7

1 Korinthiërs 3:18

PWL Druk Weergawe (Siries)

PWL

Laat niemand homself mislei nie: as iemand dink dat hy wys is onder julle in hierdie wêreld, laat hom dwaas word sodat hy wys kan wees

Vergelyk

Verken 1 Korinthiërs 3:18

Gratis leesplanne en oordenkings oor 1 Korinthiërs 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest