YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Romeine Romeine 15

1

Romeine Romeine 15:13

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die God van hoop vervul julle met alle blydskap en vrede deur te glo, sodat julle oorvloedig kan wees in hoop deur die krag van die Heilige Gees.

Vergelyk

Verken Romeine Romeine 15:13

2

Romeine Romeine 15:4

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want alles wat tevore geskrywe is, is tot ons lering geskryf, sodat ons deur geduld en vertroosting van die Skrifte hoop kan hê.

Vergelyk

Verken Romeine Romeine 15:4

3

Romeine Romeine 15:5-6

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die God van lydsaamheid en vertroosting gee julle om eensgesind te wees onder mekaar volgens Christus Jesus. Sodat julle met een verstand en een mond God, die Vader van onse Here Jesus Christus, kan verheerlik.

Vergelyk

Verken Romeine Romeine 15:5-6

4

Romeine Romeine 15:7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Daarom, ontvang julle mekaar, soos Christus ons ook aangeneem het tot eer van God.

Vergelyk

Verken Romeine Romeine 15:7

5

Romeine Romeine 15:2

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Laat elkeen van ons sy naaste behaag tot sy voordeel tot opbou.

Vergelyk

Verken Romeine Romeine 15:2

Gratis leesplanne en oordenkings oor Romeine Romeine 15

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest