YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Numeri Numeri 21

1

Numeri Numeri 21:8

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê die HERE vir Moses: Maak vir jou 'n vurige slang en sit dit op 'n paal; en elkeen wat gebyt word, sal lewe as hy daarna kyk.

Vergelyk

Verken Numeri Numeri 21:8

2

Numeri Numeri 21:9

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En Moses het 'n koperslang gemaak en dit op 'n paal gesit, en as 'n slang iemand gebyt het, het hy gelewe toe hy die koperslang sien.

Vergelyk

Verken Numeri Numeri 21:9

3

Numeri Numeri 21:5

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die volk het teen God en teen Moses gespreek: Waarom het julle ons uit Egipte laat optrek om in die woestyn te sterwe? want daar is geen brood en geen water nie; en ons siel verafsku hierdie ligte brood.

Vergelyk

Verken Numeri Numeri 21:5

4

Numeri Numeri 21:6

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die HERE het vuurslange onder die volk gestuur, en hulle het die volk gebyt; en baie mense van Israel het gesterf.

Vergelyk

Verken Numeri Numeri 21:6

5

Numeri Numeri 21:7

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Daarom het die volk na Moses gekom en gesê: Ons het gesondig, want ons het teen die HERE en teen jou gespreek; bid tot die HERE dat Hy die slange van ons wegneem. En Moses het vir die volk gebid.

Vergelyk

Verken Numeri Numeri 21:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Numeri Numeri 21

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's