YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Miga Miga 4

1

Miga Miga 4:5

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Want al die volke sal elkeen wandel in die naam van sy god, en ons sal wandel in die Naam van die HERE onse God vir ewig en altyd.

Vergelyk

Verken Miga Miga 4:5

2

Miga Miga 4:2

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En baie nasies sal kom en sê: Kom, laat ons optrek na die berg van die HERE en na die huis van die God van Jakob; en Hy sal ons sy weë leer, en ons sal in sy paaie wandel, want uit Sion sal die wet uitgaan en die woord van die HERE uit Jerusalem.

Vergelyk

Verken Miga Miga 4:2

3

Miga Miga 4:1

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Maar aan die einde van die dae sal die berg van die huis van die HERE vasstaan op die top van die berge en verhewe wees bo die heuwels; en mense sal daarheen stroom.

Vergelyk

Verken Miga Miga 4:1

4

Miga Miga 4:3

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hy sal oordeel onder baie volke en sterk nasies van ver bestraf; en hulle sal van hul swaarde pikke smee en van hul spiese snoeimesse; geen nasie sal teen nasie die swaard ophef nie, en hulle sal nie meer leer om oorlog te voer nie.

Vergelyk

Verken Miga Miga 4:3

Gratis leesplanne en oordenkings oor Miga Miga 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest