YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Miga Miga 3

1

Miga Miga 3:8

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Maar ek is waarlik vol van krag deur die Gees van die HERE, en van reg en van krag, om aan Jakob sy oortreding te verkondig en aan Israel sy sonde.

Vergelyk

Verken Miga Miga 3:8

2

Miga Miga 3:11

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Sy hoofde oordeel vir loon, en sy priesters leer vir loon, en sy profete waarsê vir geld; tog sal hulle op die HERE steun en sê: Is die HERE nie onder ons nie? geen onheil kan oor ons kom nie.

Vergelyk

Verken Miga Miga 3:11

3

Miga Miga 3:4

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Dan sal hulle die HERE aanroep, maar Hy sal na hulle nie luister nie; Hy sal in dié tyd selfs sy aangesig vir hulle verberg, omdat hulle sleg gehandel het in hul handelinge.

Vergelyk

Verken Miga Miga 3:4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest