YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Eksodus Eksodus 4

1

Eksodus Eksodus 4:11-12

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê die HERE vir hom: Wie het die mond van die mens gemaak? of wie maak die stomme of die dowe of die siende of die blinde? het Ek nie die HERE nie? Gaan dan nou, en Ek sal met jou mond wees en jou leer wat jy moet sê.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 4:11-12

2

Eksodus Eksodus 4:10

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê Moses vir die HERE: Ag, my Meester, ek is nie welsprekend nie, ook nie tevore of vandat U met U kneg gespreek het nie; maar ek is traag van spraak en 'n stadige tong.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 4:10

3

Eksodus Eksodus 4:14

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe het die toorn van die HERE teen Moses ontvlam, en Hy het gesê: Is Aäron, die Leviet, nie jou broer nie? Ek weet hy kan goed praat. En kyk, Hy kom jou tegemoet, en as hy jou sien, sal hy bly wees in sy hart.

Vergelyk

Verken Eksodus Eksodus 4:14

Gratis leesplanne en oordenkings oor Eksodus Eksodus 4

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's