YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Daniël Daniël 12

1

Daniël Daniël 12:3

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En die verstandiges sal skyn soos die glans van die uitspansel; en die wat baie tot geregtigheid laat terugkeer soos die sterre vir ewig en altyd.

Vergelyk

Verken Daniël Daniël 12:3

2

Daniël Daniël 12:2

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En baie van die wat in die stof van die aarde slaap, sal ontwaak, sommige tot die ewige lewe, en sommige tot skande en ewige veragting.

Vergelyk

Verken Daniël Daniël 12:2

3

Daniël Daniël 12:1

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En in dié tyd sal Migael opstaan, die groot vors wat vir die kinders van jou volk staan; en daar sal 'n tyd van benoudheid wees soos daar nog nooit was vandat daar 'n nasie was tot op daardie tyd nie; en in dié tyd sal jou mense sal gered word, elkeen wat in die boek opgeskrywe sal wees.

Vergelyk

Verken Daniël Daniël 12:1

4

Daniël Daniël 12:10

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Baie sal gereinig en wit gemaak en beproef word; maar die goddelose sal goddeloos handel; en geeneen van die goddelose sal verstaan nie; maar die wyse sal verstaan.

Vergelyk

Verken Daniël Daniël 12:10

Gratis leesplanne en oordenkings oor Daniël Daniël 12

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's