YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge Handelinge van die Apostels 20

1

Handelinge Handelinge van die Apostels 20:35

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Ek het vir julle alles getoon dat julle so arbei moet om die swakkes te ondersteun en die woorde van die Here Jesus te onthou, hoe Hy gesê het: Dit is saliger om te gee as om te ontvang.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 20:35

2

Handelinge Handelinge van die Apostels 20:24

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Maar niks van hierdie dinge roer my nie, en ek ag my lewe vir myself nie dierbaar nie, sodat ek my loop met blydskap kan voltooi en die bediening wat ek van die Here Jesus ontvang het, om die evangelie van die genade van God te getuig.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 20:24

3

Handelinge Handelinge van die Apostels 20:28

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Pas dan op vir julleself en op die hele kudde waaroor die Heilige Gees julle as opsieners aangestel het, om die gemeente van God te voed wat Hy met sy eie bloed gekoop het.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 20:28

4

Handelinge Handelinge van die Apostels 20:32

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En nou, broeders, dra ek julle op aan God en aan die woord van sy genade, wat magtig is om julle op te bou en aan julle 'n erfdeel te gee onder almal wat geheilig is.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 20:32

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest