YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Handelinge Handelinge van die Apostels 2

1

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:38

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê Petrus vir hulle: Bekeer julle en laat elkeen van julle gedoop word in die Naam van Jesus Christus tot vergewing van sondes, en julle sal die gawe van die Heilige Gees ontvang.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:38

2

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:42

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hulle het volhard in die leer van die apostels en die gemeenskap en in die breking van die brood en in die gebede.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:42

3

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:4

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:4

4

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:2-4

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En skielik het daar 'n geluid uit die hemel gekom soos van 'n geweldige stormwind, en dit het die hele huis gevul waar hulle gesit het. En daar het aan hulle verskyn gesplete tonge soos van vuur, en dit het op elkeen van hulle gesit. En hulle is almal vervul met die Heilige Gees en het begin spreek in ander tale, soos die Gees aan hulle gegee het om uit te spreek.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:2-4

5

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:46-47

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En hulle het elke dag eendragtig in die tempel voortgegaan en van huis tot huis brood gebreek en hulle vleis geëet met blydskap en opregtheid van hart, God loof en guns hê by die hele volk. En die Here het daagliks by die gemeente gevoeg die wat gered moes word.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:46-47

6

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:17

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En dit sal gebeur in die laaste dae, spreek God, Ek sal van my Gees uitstort op alle vlees; en julle seuns en julle dogters sal profeteer, en julle jongmanne sal gesigte sien, en julle ou mense sal drome droom.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:17

7

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:44-45

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En almal wat gelowig was, was saam en het alles gemeen; en hulle besittings en goed verkoop en dit aan almal verdeel, soos elkeen nodig gehad het.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:44-45

8

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:21

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

En dit sal gebeur dat elkeen wat die Naam van die Here aanroep, gered sal word.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:21

9

Handelinge Handelinge van die Apostels 2:20

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Die son sal verander word in duisternis en die maan in bloed, voordat daardie groot en merkwaardige dag van die Here kom.

Vergelyk

Verken Handelinge Handelinge van die Apostels 2:20

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest