YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Kronieke 2 Kronieke 18

1

2 Kronieke 2 Kronieke 18:13

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê Miga: So waar as die HERE leef, wat my God spreek, dit sal ek spreek.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 18:13

2

2 Kronieke 2 Kronieke 18:22

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Nou dan, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van jou gegee, en die HERE het kwaad teen jou gespreek.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 18:22

3

2 Kronieke 2 Kronieke 18:20

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe het 'n gees uitgegaan en voor die aangesig van die HERE gaan staan en gesê: Ek sal hom verlei. En die HERE sê vir hom: Waarmee?

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 18:20

4

2 Kronieke 2 Kronieke 18:19

Contemporary Afrikaans Bible 2023

CAB23

Toe sê die HERE: Wie sal Agab, die koning van Israel, verlei, dat hy kan optrek en val by Ramot in Gílead? En die een het gespreek op hierdie manier, en 'n ander wat op die manier gesê het.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 2 Kronieke 18:19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest