YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Titus 3

1

Titus 3:4-7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar toe die goedheid en menseliefde van God, ons Verlosser, verskyn, het Hy ons verlos – nie op grond van werke wat ons uit •geregtigheid gedoen het nie, maar op grond van sy ontferming – by wyse van die afwassing deur die weergeboorte en vernuwing deur die Heilige Gees, wat Hy ryklik oor ons uitgegiet het deur Jesus •Christus, ons Verlosser. So het ons, geregverdig deur sy genade, erfgename geword van die ewige lewe waarop ons hoop.

Vergelyk

Verken Titus 3:4-7

2

Titus 3:1-2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Herinner hulle daaraan om aan die owerheid en alle gesag onderdanig te wees, om gehoorsaam te wees en bereid tot elke goeie werk, niemand te belaster nie, om nie bakleierig te wees nie, maar vriendelik, en om ware sagmoedigheid te betoon aan alle mense.

Vergelyk

Verken Titus 3:1-2

3

Titus 3:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vermy egter onsinnige dispute en geslagsregisters en stryery en haarklowery oor die wet, want dit is nutteloos en sinloos.

Vergelyk

Verken Titus 3:9

4

Titus 3:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As iemand verdeeldheid saai, wys hom ná 'n eerste en tweede vermaning weg

Vergelyk

Verken Titus 3:10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest