YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 6

1

Spreuke 6:16-19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar is ses dinge waarin die HERE 'n weersin het, sewe is vir Hom afstootlik: hovaardige oë, 'n bedrieglike tong, hande wat onskuldige bloed vergiet, 'n hart wat bose planne smee, voete wat gou is om na die kwaad te hardloop, 'n vals getuie wat leuens uitryg, en iemand wat tweedrag saai tussen broers.

Vergelyk

Verken Spreuke 6:16-19

2

Spreuke 6:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gaan na die mier, luiaard, kyk na sy weë, en word wys.

Vergelyk

Verken Spreuke 6:6

3

Spreuke 6:10-11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Bietjie slaap, 'n bietjie insluimer, 'n bietjie hande vou om te rus; dan kom, soos 'n rondloper, jou armoede daar aan, jou gebrek soos 'n skaamtelose man.

Vergelyk

Verken Spreuke 6:10-11

4

Spreuke 6:20-21

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

My seun, hou by die gebod van jou vader, en moenie die onderrig van jou moeder verontagsaam nie. Bind dit voortdurend aan jou hart, bind dit om jou nek.

Vergelyk

Verken Spreuke 6:20-21

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest