YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 31

1

Spreuke 31:30

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Sjarme is bedrieglik en skoonheid is nietig; 'n vrou wat vir die HERE ontsag het, sy moet geprys word.

Vergelyk

Verken Spreuke 31:30

2

Spreuke 31:25-26

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Krag en luister is haar bokleed; sy lag onbesorg oor die toekoms. Haar mond maak sy oop met wysheid, en liefdevolle onderrig is op haar tong.

Vergelyk

Verken Spreuke 31:25-26

3

Spreuke 31:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Haar handpalms strek sy uit na magteloses; haar hande steek sy uit na behoeftiges.

Vergelyk

Verken Spreuke 31:20

4

Spreuke 31:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Knap vrou, wie sal haar vind? Ver bo korale is haar waarde.

Vergelyk

Verken Spreuke 31:10

5

Spreuke 31:31

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Gee aan haar 'n deel van die vrug van haar hande; mag hulle haar in die stadspoorte vir haar dade prys!

Vergelyk

Verken Spreuke 31:31

6

Spreuke 31:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Haar kinders tree na vore en noem haar gelukkig; haar man, hy besing haar lof

Vergelyk

Verken Spreuke 31:28

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 31

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's