YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Spreuke 2

1

Spreuke 2:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ja, net die HERE gee wysheid, uit sy mond kom kennis en verstandigheid.

Vergelyk

Verken Spreuke 2:6

2

Spreuke 2:1-5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

My seun, as jy my woorde aanvaar, my opdragte veilig by jou hou deur aandagtig te luister na wysheid, jou hart te rig op verstandigheid, ja, as jy om insig roep, hardop roep om verstandigheid, as jy dit nastreef soos silwer, dit soos 'n verborge skat naspeur, dan sal jy insig hê in ontsag vir die HERE, en kennis van God sal jy vind.

Vergelyk

Verken Spreuke 2:1-5

3

Spreuke 2:7-8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Vir die opregtes hou Hy vindingrykheid in bewaring, as 'n skild vir hulle wat onberispelik leef, deurdat Hy die paaie van die reg bewaak; die pad van sy getroue volgelinge beskerm Hy.

Vergelyk

Verken Spreuke 2:7-8

4

Spreuke 2:21-22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want opregtes sal die land bewoon, en wie onberispelik is, sal daarin agterbly. Maar die goddeloses sal uit die land uitgeroei word, en wie verraderlik optree, sal daaruit weggeruk word.

Vergelyk

Verken Spreuke 2:21-22

5

Spreuke 2:16-17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

en om jou te red van 'n vreemde vrou, van die uitlander met haar vleitaal, wat die boesemvriend van haar jeug verlaat, die verbond van haar God vergeet.

Vergelyk

Verken Spreuke 2:16-17

Gratis leesplanne en oordenkings oor Spreuke 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's