1
Miga 1:3
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Kyk, die HERE kom uit sy woonplek; Hy daal neer en trap op die hoogtes van die aarde.
Vergelyk
Verken Miga 1:3
2
Miga 1:1
Die woord van die HERE wat tot Miga van Morêset gekom het in die tyd van Jotam, Agas en Hiskia, die konings van Juda, wat aan hom geopenbaar is oor Samaria en Jerusalem.
Verken Miga 1:1