YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

MIGA 1:3

MIGA 1:3 Bybel vir almal (ABA)

Hy kom van die plek waar Hy woon. Hy kom af uit die hemel en Hy trap die offer-plekke in die land plat.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want kyk, die HERE gaan uit sy woonplek uit, en Hy daal neer en betree die hoogtes van die aarde.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

Die Here kom uit sy woonplek uit, Hy kom af, Hy kom oor die hoë plekke van die aarde.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Kyk, die HERE kom uit sy woonplek; Hy daal neer en trap op die hoogtes van die aarde.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want kyk, die HERE gaan uit sy plek uit, en Hy sal afkom en op die hoogtes van die aarde trap.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Die Boodskap (DB)

“Kyk, Hy gaan weg van sy hemelse paleis af en kom aarde toe. Hy loop op die hoë bergtoppe.

Deel
Lees MIGA 1

MIGA 1:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Kyk, die HERE is op pad! Hy verlaat sy troon en kom af aarde toe. Hy kom loop hier op die hoë plekke.

Deel
Lees MIGA 1
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's