YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Klaagliedere van Jeremia 3

1

Klaagliedere van Jeremia 3:22-23

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit is deur die troue liefde van die HERE dat ons nie omgekom het nie, ja, sy ontferming ken geen einde nie. Dit is elke oggend weer nuut – groot is u getrouheid.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 3:22-23

2

Klaagliedere van Jeremia 3:24

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

My erfdeel is die HERE, sê ek; daarom hoop ek op Hom.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 3:24

3

Klaagliedere van Jeremia 3:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Goed is die HERE vir hulle wat op Hom wag, vir die mens wat na Hom soek.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 3:25

4

Klaagliedere van Jeremia 3:40

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Laat ons ons handelswyse ondersoek en toets, en laat ons na die HERE terugkeer.

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 3:40

5

Klaagliedere van Jeremia 3:57

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

U het na my toe gekom op die dag toe ek na U geroep het. U het gesê: “Moenie bang wees nie.”

Vergelyk

Verken Klaagliedere van Jeremia 3:57

Gratis leesplanne en oordenkings oor Klaagliedere van Jeremia 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest