YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Josua 23

1

Josua 23:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Kyk, ek loop vandag die pad van almal op aarde. Erken met julle hele hart en julle hele wese dat nie een woord van al die goeie beloftes wat die HERE julle God teenoor julle uitgespreek het, onvervuld gebly het nie; alles is vir julle vervul, nie een woord daarvan het onvervuld gebly nie.

Vergelyk

Verken Josua 23:14

2

Josua 23:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wees uiters versigtig om ter wille van julleself net die HERE julle God lief te hê.

Vergelyk

Verken Josua 23:11

3

Josua 23:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Net een van julle jaag 'n duisend op loop; want die HERE julle God, Hy is die Een wat vir julle veg soos Hy julle beloof het.

Vergelyk

Verken Josua 23:10

4

Josua 23:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar aan die HERE julle God moet julle vashou, soos julle tot vandag toe gedoen het.

Vergelyk

Verken Josua 23:8

5

Josua 23:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Wees baie vasberade om alles wat geskryf staan in die •boekrol met die Wet van Moses noukeurig na te kom, om nie links of regs daarvan af te wyk nie

Vergelyk

Verken Josua 23:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 23

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest