YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Josua 10

1

Josua 10:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En die son het stilgestaan en die maan het gaan staan, totdat 'n nasie wraak geneem het op sy vyande. Staan dit nie geskryf in die Boekrol van die Opregte nie? Ja, die son het gaan staan in die middel van die hemelruim, en hy was ongeveer 'n volle dag nie haastig om onder te gaan nie.

Vergelyk

Verken Josua 10:13

2

Josua 10:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Dit was in dié tyd dat Josua met die HERE gepraat het, die dag toe die HERE die Amoriete aan die Israeliete oorgelewer het. Hy het, terwyl Israel toekyk, gesê: “Son, staan stil in Gibeon, en maan, in die vallei van Ajalon! ”

Vergelyk

Verken Josua 10:12

3

Josua 10:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar was nooit tevore of daarna 'n dag soos hierdie nie, waarop die HERE geluister het na die stem van 'n mens. Ja, die HERE het vir Israel geveg.

Vergelyk

Verken Josua 10:14

4

Josua 10:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE het vir Josua gesê: “Moenie vir hulle bang wees nie, want Ek gee hulle in jou hand. Niemand van hulle sal voor jou staande bly nie.”

Vergelyk

Verken Josua 10:8

5

Josua 10:25

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Josua sê toe vir hulle: “Moenie bang wees nie en moet julle nie laat afskrik nie. Wees dapper en sterk, want so sal die HERE met al julle vyande maak teen wie julle gaan veg. ”

Vergelyk

Verken Josua 10:25

Gratis leesplanne en oordenkings oor Josua 10

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest