YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Joël 3

1

Joël 3:10

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Smee van julle ploegskare swaarde, en van julle snoeimesse steekspiese, selfs die swakke moet sê: “Ek is 'n held!”

Vergelyk

Verken Joël 3:10

2

Joël 3:15-16

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die son en maan word donker, die sterre hou hulle glans terug. En die HERE, uit Sion brul Hy, uit Jerusalem verhef Hy sy stem, sodat hemel en aarde bewe. Maar die HERE is 'n toevlugsoord vir sy volk, 'n skuilplek vir die Israeliete.

Vergelyk

Verken Joël 3:15-16

Gratis leesplanne en oordenkings oor Joël 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest