YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jeremia 2

1

Jeremia 2:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

“Want twee wandade het my volk gepleeg: My, die fontein van lewende water, het hulle verlaat om vir hulle opgaarputte uit te kap – gebarste opgaarputte wat nie water hou nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:13

2

Jeremia 2:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jou boosheid vermaan jou; jou afvalligheid wys jou tereg. Erken dan en sien in dat dit sleg en bitter is wanneer jy die HERE jou God verlaat, en daar by jou geen vrees vir My is nie,” is die uitspraak van my Heer, die HERE, Heerser oor alle magte.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:19

3

Jeremia 2:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Het 'n nasie sy gode al verruil? En dit is nie eers gode nie! Maar my volk het sy Majesteit verruil vir hulle wat geen voordeel bied nie.

Vergelyk

Verken Jeremia 2:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jeremia 2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest