YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

JEREMIA 2:11

JEREMIA 2:11 Bybel vir almal (ABA)

Het 'n volk sy gode gelos en ander gode gekies, goed wat nie regtig gode is nie? Nee. Maar my volk het My, die ware God, gelos en afgode gekies wat niks beteken nie.

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

of 'n nasie sy gode verruil — wat nie eers gode is nie. Maar my volk het sy heerlikheid verruil vir wat geen voordeel bring nie.

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Afrikaans 1983 (AFR83)

dat 'n nasie sy gode verruil het, selfs al was hulle geen gode nie? Maar my volk het My, hulle magtige God, verruil vir gode wat nie kan help nie.

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Het 'n nasie sy gode al verruil? En dit is nie eers gode nie! Maar my volk het sy Majesteit verruil vir hulle wat geen voordeel bied nie.

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Het 'n nasie sy gode verander, wat nog geen gode is nie? maar my volk het hulle eer verander vir wat niks baat nie.

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Die Boodskap (DB)

dat ’n volk hulle gode omgeruil het vir ander gode selfs al was hulle nie eintlik regtig gode nie? Ek is tog nie ’n gewone god nie, en tog het my eie mense My vir gode verruil wat niks werd is nie!

Deel
Lees JEREMIA 2

JEREMIA 2:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Het ’n volk ooit hulle gode vir ander gode verruil al is hulle nie regtig gode nie? Tog het my mense My verruil vir gode wat niks werd is nie!

Deel
Lees JEREMIA 2
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's