YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 64

1

Jesaja 64:4

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Van die vroegste tye af het niemand dit gehoor nie, daarvan verneem nie, het geen oog 'n god gesien nie, buiten U, wat optree vir dié wat op Hom wag.

Vergelyk

Verken Jesaja 64:4

2

Jesaja 64:8

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar nou, HERE, U is ons Vader. Ons is die klei en U is ons pottebakker – ons almal is die werk van u hande.

Vergelyk

Verken Jesaja 64:8

3

Jesaja 64:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Ons almal het geword soos iets wat onrein is, soos 'n besoedelde kledingstuk is al ons geregtighede. Ons almal het verwelk soos blare, en soos die wind het ons sondeskuld ons weggedra.

Vergelyk

Verken Jesaja 64:6

Gratis leesplanne en oordenkings oor Jesaja 64

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest