YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Jesaja 23

1

Jesaja 23:18

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Haar handelswins en hoereloon sal aan die HERE gewy wees. Dit sal nie opgegaar of weggesit word nie, maar aan hulle wat in die teenwoordigheid van die HERE woon, sal haar wins behoort, sodat hulle genoeg kan eet en pragtig geklee kan gaan.

Vergelyk

Verken Jesaja 23:18

2

Jesaja 23:9

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die HERE, Heerser oor alle magte, het so besluit – om die hoogmoed van al die hoëlui te knou, om al die geëerdes van die wêreld met minagting te behandel.

Vergelyk

Verken Jesaja 23:9

3

Jesaja 23:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Profesie oor Tirus. Weeklaag, handelskepe! Want dit is verwoes, sonder huise, sonder toegang. In die land van die Kittiërs is aan hulle berig gebring.

Vergelyk

Verken Jesaja 23:1

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest