YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Hosea 9

1

Hosea 9:17

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

My God verwerp hulle, omdat hulle nie na Hom geluister het nie. Hulle sal swerwers wees onder die nasies.

Vergelyk

Verken Hosea 9:17

2

Hosea 9:1

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Moenie vrolik wees nie, Israel, moenie juig soos die volke nie, want jy het van jou God af weg hoereer; jy was lief vir hoereloon op al die dorsvloere vir koring.

Vergelyk

Verken Hosea 9:1

3

Hosea 9:7

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die dae van afrekening het aangebreek; die dae van vergelding het gekom – Israel sal dit ervaar. Jy sê: “Die profeet is 'n gek, die man met die gees is waansinnig!” Ja, dit is oor die omvang van jou sondeskuld en omdat die vyandigheid so groot is.

Vergelyk

Verken Hosea 9:7

Gratis leesplanne en oordenkings oor Hosea 9

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's