1
Hosea 6:6
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
want Ek verwag troue liefde, nie offers nie; kennis van God, eerder as •brandoffers.”
Vergelyk
Verken Hosea 6:6
2
Hosea 6:3
Laat ons Hom ken, laat ons daarna streef om die HERE te ken. So seker soos dagbreek is sy verskyning; Hy sal soos reën na ons toe kom, soos lentereën wat die grond deurnat maak.”
Verken Hosea 6:3
3
Hosea 6:1
“Kom ons keer terug na die HERE – want Hy is die Een wat ons verskeur het, maar Hy sal ons gesond maak; Hy het ons geslaan, maar Hy sal ons wonde verbind.
Verken Hosea 6:1
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's