YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Galasiërs 3

1

Galasiërs 3:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

•Christus het ons vrygekoop van die vervloeking van die wet deurdat Hy in ons plek 'n vervloeking geword het, want daar staan geskryf: “Vervloek is elkeen wat aan 'n hout hang.”

Vergelyk

Verken Galasiërs 3:13

2

Galasiërs 3:28

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar is nou nie meer Jood of Griek, nie meer slaaf of vryman, nie meer manlik en vroulik nie; want julle almal is één in Christus Jesus!

Vergelyk

Verken Galasiërs 3:28

3

Galasiërs 3:29

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En as julle aan Christus behoort, dan is julle die nageslag van Abraham en, ooreenkomstig die belofte, erfgename.

Vergelyk

Verken Galasiërs 3:29

4

Galasiërs 3:14

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Die doel was dat die seën wat Abraham ontvang het in Christus Jesus, na die nasies sou gaan, en dat ons die Gees wat beloof is, deur die geloof sou ontvang.

Vergelyk

Verken Galasiërs 3:14

5

Galasiërs 3:11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

En dat niemand op grond van die wet voor God geregverdig word nie, is duidelik, want: “Die regverdige op grond van geloof sal leef.”

Vergelyk

Verken Galasiërs 3:11

Gratis leesplanne en oordenkings oor Galasiërs 3

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest