YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Deuteronomium 18

1

Deuteronomium 18:10-11

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daar mag nooit by jou iemand wees wat sy seun of dogter in die vuur offer, of wat voorspellings maak, voortekens lees, waarsêery beoefen, of 'n towenaar is nie, wat towerspreuke gebruik, waarsêer- of voorvadergeeste oproep, of dooies raadpleeg nie.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 18:10-11

2

Deuteronomium 18:12

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Want elkeen wat hierdie dinge doen, is vir die HERE afstootlik. En dit is oor hierdie afstootlike dinge dat die HERE jou God hulle voor jou verdryf.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 18:12

3

Deuteronomium 18:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

As dit wat 'n profeet in die Naam van die HERE sê, nie gebeur nie en daar kom niks van nie, dan is dit woorde wat die HERE nie gespreek het nie. In vermetelheid het die profeet dit gesê. Jy mag nie vir hom bang wees nie.”

Vergelyk

Verken Deuteronomium 18:22

4

Deuteronomium 18:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Jy moet onberispelik wees voor die HERE jou God.

Vergelyk

Verken Deuteronomium 18:13

Gratis leesplanne en oordenkings oor Deuteronomium 18

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's