1
Handelinge 21:13
Die Bybel 2020-vertaling
AFR20
Daarop het Paulus geantwoord: “Wat probeer julle bereik deur te huil en my hart te breek? Ek is bereid om nie net gevange geneem te word nie, maar ook om in Jerusalem te sterf ter wille van die Naam van die Here Jesus. ”
Vergelyk
Verken Handelinge 21:13