YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Thessalonisense 3

1

2 Thessalonisense 3:3

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar die Here is getrou; Hy sal julle versterk en van die Bose bewaar.

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:3

2

2 Thessalonisense 3:5

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Mag die Here julle harte rig op die liefde van God en die volharding van •Christus.

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:5

3

2 Thessalonisense 3:6

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar ons beveel julle in die Naam van ons Here Jesus Christus, broers, dat julle elke broer moet vermy wat hom onordelik gedra, en nie optree volgens die oorlewering wat hulle van ons ontvang het nie.

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:6

4

2 Thessalonisense 3:2

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

en dat ons gered sal word van die kwaadwillige en bose mense; want nie almal het geloof nie.

Vergelyk

Verken 2 Thessalonisense 3:2

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's