YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf 2 Kronieke 18

1

2 Kronieke 18:13

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Maar Miga het geantwoord: “So waar as die HERE leef, wat my God vir my sê, dit sal ek oordra.”

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:13

2

2 Kronieke 18:22

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Daarom, kyk, die HERE het 'n leuengees in die mond van hierdie profete van u geplaas. Die HERE self het onheil teen u gelas.”

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:22

3

2 Kronieke 18:20

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

'n Gees tree toe na vore, gaan staan voor die HERE en sê, ‘Ek is die een wat hom sal mislei.’ Toe vra die HERE vir hom, ‘Hoe?’

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:20

4

2 Kronieke 18:19

Die Bybel 2020-vertaling

AFR20

Toe sê die HERE, ‘Wie sal Agab, die koning van Israel, mislei, sodat hy optrek en val by Ramot in Gilead?’ ” Verder sê Miga: “Die een het dit voorgestel en die ander dat.

Vergelyk

Verken 2 Kronieke 18:19

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest