YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 95

1

Psalms 95:6-7

Bybel vir almal

ABA

Kom, kom ons gaan lê voor Hom, kom ons buig, kom ons kniel voor die Here, Hy wat ons gemaak het. Want Hy is ons God, ons is sy volk, Hy is ons Herder. Ons is die skape en die bokke vir wie Hy sorg.

Vergelyk

Verken Psalms 95:6-7

2

Psalms 95:1-2

Bybel vir almal

ABA

Kom, kom ons sing vir die Here, kom ons juig vir die Rots wat ons altyd red. Kom ons gaan na Hom toe en sê vir Hom dankie, kom ons sing en juig vir Hom.

Vergelyk

Verken Psalms 95:1-2

3

Psalms 95:3

Bybel vir almal

ABA

Want die Here is 'n groot God, Hy is die Groot Koning oor al die gode.

Vergelyk

Verken Psalms 95:3

4

Psalms 95:4

Bybel vir almal

ABA

Hy regeer oor die diep plekke onder die aarde, en die hoogste plekke op die berge is Syne.

Vergelyk

Verken Psalms 95:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 95

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's