YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

PSALMS 95:3

PSALMS 95:3 Bybel vir almal (ABA)

Want die Here is 'n groot God, Hy is die Groot Koning oor al die gode.

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Afrikaans 1933/1953 (AFR53)

Want die HERE is 'n grote God, ja, 'n groot Koning bo al die gode.

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Afrikaans 1983 (AFR83)

want die Here is die magtige God, die groot koning oor al die gode.

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Die Bybel 2020-vertaling (AFR20)

Want die HERE is 'n groot God, 'n groot Koning bo al die gode

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Contemporary Afrikaans Bible 2023 (CAB23)

Want die HERE is 'n groot God en 'n groot Koning bo al die gode.

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Die Boodskap (DB)

Want die Here is God; Hy is die sterkste van die sterkstes. Soos ’n onoorwinbare Heerser staan Hy in die pad van enigiemand wat sy plek wil vat.

Deel
Lees PSALMS 95

PSALMS 95:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

want die HERE is ’n groot God, die groot Koning bo alle gode.

Deel
Lees PSALMS 95
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's