YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 90

1

Psalms 90:12

Bybel vir almal

ABA

U moet vir ons leer om elke dag so te lewe dat ons wyse mense sal word.

Vergelyk

Verken Psalms 90:12

2

Psalms 90:17

Bybel vir almal

ABA

Here, ons God, U moet goed wees vir ons, U moet dit goed laat gaan met die dinge wat ons doen, ja, met al die dinge wat ons doen, U moet dit goed laat gaan met alles wat ons doen.

Vergelyk

Verken Psalms 90:17

3

Psalms 90:14

Bybel vir almal

ABA

U moet ons elke oggend help om te verstaan dat U doen wat U belowe het, dan sal ons juig en bly wees, so lank soos ons lewe.

Vergelyk

Verken Psalms 90:14

4

Psalms 90:2

Bybel vir almal

ABA

U was altyd God, voordat die berge daar was, voordat U die aarde, die wêreld, gemaak het, en U sal altyd God wees.

Vergelyk

Verken Psalms 90:2

5

Psalms 90:1

Bybel vir almal

ABA

'n Gebed. Van Moses, die man van God. Here, ons was veilig by U, al die geslagte lank.

Vergelyk

Verken Psalms 90:1

6

Psalms 90:4

Bybel vir almal

ABA

Want vir U is 1 000 jaar soos gister wat verby is, of soos 'n wagbeurt in die nag.

Vergelyk

Verken Psalms 90:4

Gratis leesplanne en oordenkings oor Psalms 90

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
English (US)

©2025 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest

Tuisblad

Bybel

Leesplanne

Video's