1
Psalms 70:4
Bybel vir almal
Daar is mense wat my spot, U moet hulle laat vlug, hulle moet weet dat hulle planne nie sal slaag nie.
Vergelyk
Verken Psalms 70:4
2
Psalms 70:5
Maar die mense wat naby U wil wees, hulle moet vrolik en bly wees oor U. Die mense wat bly is dat U hulle gered het, hulle moet aanhou sê: “God is groot!”
Verken Psalms 70:5
3
Psalms 70:1
Vir die leier van die koor: Van Dawid. Om mense te help om te onthou.
Verken Psalms 70:1
YouVersion gebruik koekies om jou ervaring persoonlik te maak. Deur ons webwerf te gebruik, aanvaar jy ons gebruik van koekies soos beskryf in ons Privaatheidsbeleid
Tuisblad
Bybel
Leesplanne
Video's