YouVersion embleem
BybelLeesplanneVideo's
Kry die toep
Taalkieser
Soek-ikoon

Gewilde Bybelverse vanaf Psalms 63

1

Psalms 63:1

Bybel vir almal

ABA

'n Psalm van Dawid, toe hy in die woestyn van Juda was.

Vergelyk

Verken Psalms 63:1

2

Psalms 63:3

Bybel vir almal

ABA

Ek het in die tempel na U gekyk, en ek het gesien dat U sterk is en dat U die Koning is. Ek wil dit nou ook weer sien.

Vergelyk

Verken Psalms 63:3

3

Psalms 63:4

Bybel vir almal

ABA

U doen wat U belowe, en dit is beter as die lewe self. Daarom wil ek U prys.

Vergelyk

Verken Psalms 63:4

4

Psalms 63:2

Bybel vir almal

ABA

O God, U is my God, ek wil naby U wees. Ek verlang na U hier in 'n droë land, hier is nie water nie, en alles kry swaar om te lewe.

Vergelyk

Verken Psalms 63:2

5

Psalms 63:7-8

Bybel vir almal

ABA

Wanneer ek aan U dink hier op my bed, wanneer ek die hele nag oor U lê en dink, dan onthou ek dat U my altyd gehelp het en my beskerm het soos 'n hen haar kuikens beskerm. En dan sing ek weer.

Vergelyk

Verken Psalms 63:7-8

6

Psalms 63:6

Bybel vir almal

ABA

Dit sal vir my lekker wees, so lekker soos 'n fees-ete, wanneer ek sing en U prys.

Vergelyk

Verken Psalms 63:6

Vorige hoofstuk
Volgende hoofstuk
YouVersion

Moedig jou aan en daag jou uit om elke dag intimiteit met God op te soek.

Bediening

Iets oor ons

Loopbane

Vrywilliger

Webjoernaal

Media

Nuttige skakels

Hulp

Skenk

Bybelweergawes

Klankbybels

Bybeltale

Vers-van-die-dag


'n Digitale bediening van

Life.Church
Afrikaans (South Africa)

©2026 Life.Church / YouVersion

PrivaatheidsbeleidVoorwaardes
Program vir die openbaarmaking van kwesbaarheid
FacebookTwitterInstagramYouTubePinterest